Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Habit

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Tharina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 19 resensies vir The Habit
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Opheliaz H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Opheliaz H

Hidden gem.

What a little gem in the heart of Worcester! Highly recommend. Marvelous was truly marvelous!

Johan K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Aangename verblyf.

Baie netjiese, gehalteverblyf. Bly gereeld hier oor.

Yolanda F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda F

Great stay.

The only problem is that they should cater for loadshedding ─ solar power.

Mariska M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Mariska M

Aangenaam maar sal nie weer daar bly nie.

Dit was lekker, maar ongelukkig was parkeering 'n verskriklike groot probleem. Ek glo nie daar is genoeg parkeerplek vir die aantal slaapplek nie, wat gemaak het dat ons vroeg die oggend opgebel is om die voertuig te kom skuif sodat die gaste kan uitklok. Onder die meeste van die afdakke was 'n motorfiets per afdak parkeer, wat dan veroorsaak het dat die voertuie mekaar moes vasparkeer. Die ingang is ook verskriklik nou, ons bussie het net-net-net deurgepas. Ons kamer se houtvloer waar jy in die badkamer ingaan was heel los, en as jy op die plankie trap, beweeg hy onder jou, wat die kinders skrikkerig gemaak het om die badkamer te gebruik. Die gordyne was opsigtelik vuil.

Denzil B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzil B

Exquisite stay.

We loved everything about The Habit specially the friendly staff. They were helpful and accomodating. We will definitely be returning. Many thanks and kind regards.

Liezel V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel V

Oulike gastehuis met vriendelike personeel.

Dit was heerlik, cosy en pragtig!

Lois S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lois S

Confortable and clean.

Conveniently located.

Christine H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine H

Rustige area met mooi kamer.

Mooi tuin- en stoeparea. Gerieflik geleë met veilige onderdak parkering. Die swembad is nie heeltemal skoon nie, maar die tuin en binnehof is baie aangenaam. Heerlike stoep om te sit en kuier.

Carl M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carl M

Gerieflik.

Als was perfect, kon net nie op tyd in check nie. Verder geen klagtes.

Isabelle N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Isabelle N

Was daar saam met kind by sportgeleentheid in Worcester.

Dit was nie heeltemal waarde vir geld nie, maar daar was verskeie sporte die naweek in Worcester en ek neem aan die vraag-aanbod het die prys binne dae opgestoot (eerste bespreking was onsuksesvol weens loadshedding en verlore internetdienste in Stellenbosch), maar ek dink nie onder normale omstandighede is R4100 vir 1 volwassene en 1 kind vir 2 nagte daarvoor geregverdig nie.

Juanita B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Juanita B

Dit was goed, maar ons het bietjie onveilig gevoel met die ou deure wat net met 'n clip sluit.

Toe ons terugkom van ons funksie af was daar nie meer parkering vir ons nie. Ons moes aan die eenkant stilhou en ek was nogal bekommerd of die mense nie ons voertuig sal beskadig nie. Ons het ook nog niks gehoor van ons een kamer se terugbetaling nie, ons moet R1000 terugkry, ons het die dame aan diens gevra en sy het gesê ons moet dit opneem met webtuiste.

Johan N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Johan N

Nice stay, easy to reach.

My room was close to the front door, so there was a bit of noise at around 5 am on Sunday morning with guests leaving/arranging breakfasts (but that is part of the experience so I don't mind it). I checked in late on Saturday night - and the reception at Habit called to check if I was OK (we arranged that I would be there before 10 pm)- this was quite nice. Unfortunately, no dry towels ready on Saturdaty evening (and we arranged I would get some on Sunday morning - but these never arrived).

Krischka V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krischka V

Vriendelik en baie behulpsaam.

Het dit baie maklik gekry. Staff was baie hulpvaardig en kon sommer daar aandete ook geniet.

The Habit se terugvoer

Beste Krischka, baie dankie dat jy The Habit as jou akkommodasie keuse gekies het tydens jou besoek aan Worcester. Ons is baie bly dat jy jou tyd by ons geniet het.
Ons waardeer jou ondersteuning en hoop dat jy weer in die toekoms by ons sal tuisgaan.
Vriendelike Groete
Tharina

The Habit
Marietjie M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie M

Gerieflik, netjies en veilig.

Ons het 'n gerieflike oornagplek gesoek om 'n troue in die omgewing by te woon. The Habit was perfek hiervoor.

The Habit se terugvoer

Hello Marietjie, baie dankie dat julle by The Habit oorgebly het. Dit was heerlik om julle hier te hê.
Ek hoop ons kan julle weer in die toekoms akkommodeer.
Vriendelike Groete,
Tharina
Eienaar - The Habit Gastehuis

The Habit
Sunet D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sunet D

Gemaklik en netjies met vriendelike staf.

Ons het dit baie geniet en sal beslis terug wees. Kamers was skoon en staf was vriendelik en baie behulpsaam. Regtig 'n oulike plekkie.

Karen L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen L

The Habit was a nice surprise.

Very nice rooms and great breakfast. Loved the fact that the heaters were on in the cold weather and that we had electric blankets on the bed.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

The Habit was 'n aangename verrassing.

Baie lekker kamers en lekker ontbyt. Ek was mal oor die feit dat daar verwarmers in die koue weer was en dat ons elektriese komberse op die bed gehad het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

The Habit se terugvoer

Dear Karen, thank you so much for staying with us this past weekend. We really appreciate your support and we hope we can accommodate you again when you visit the Breede River Valley.
Kind regards,
Tharina

The Habit
Heinrich V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Heinrich V

Goeie, skoon verblyf.

The Habit is baie sentraal geleë, het vriendelike mense, is skoon en is mooi gebou. Nommer 7, waar ek gebly het, is skoon en het alles wat mens benodig. Die badkamer is klein, maar wie spandeer nou baie tyd daar?

The Habit se terugvoer

Beste Heinrich, baie dankie dat jy by ons tuisgegaan het tydens jou besoek aan Worcester. Ons is baie bly dat jy jou tyd by ons geniet het en hoop dat jy weer in die toekoms by ons sal bespreek. Ons waardeer jou ondersteuning geweldig baie.

Vriendelike Groete
Tharina

The Habit
Marieke S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke S

Heerlik gebly met baie vriendelike en behulpsame diens!

Sien sterre.

The Habit se terugvoer

Hello Marieke,

Baie dankie dat julle by ons tuisgegaan het tydens julle besoek aan Worcester. Dit was heerlik om julle hier te hê.
Ek hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Vriendelike Groete,
Tharina

The Habit
Elsje B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsje B

Gemaklik, netjies en vriendelike personeel.

Die verblyf was skoon en netjies - die dakbalke in die vertrek het net gesorg vir 'n paar kopsere. Ontbyt was heerlik en die personeel was baie vriendelik en het hul beste gedoen om ons welkom en versorg te laat voel. As ons weer in Worcester is, sal ons verseker weer van The Habit gebruik maak.

The Habit se terugvoer

Hello Elsje,

Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het tydens julle besoek aan Worcester. Ons waardeer julle ondersteuning geweldig baie en dit was heerlik om julle hier te hê.

Vriendelike Groete,
Tharina

The Habit
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porterstraat 6, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzjM0OyUq3n74qfUqpsYDnojWXId7BxkzjMNjuF9u0qrASewccH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 6 Porter Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.64336208848 19.43895176053

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang