LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Habit | LekkeSlaap
+70

The Habit

7 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir The Habit
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Sunet D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sunet D
Gesin met tieners

Gemaklik en netjies met vriendelike staf.

Ons het dit baie geniet en sal beslis terug wees. Kamers was skoon en staf was vriendelik en baie behulpsaam. Regtig 'n oulike plekkie.

Krischka V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krischka V
Besigheidsreis

Vriendelik en baie behulpsaam.

Het dit baie maklik gekry. Staff was baie hulpvaardig en kon sommer daar aandete ook geniet.

The Habit's terugvoer

Beste Krischka, baie dankie dat jy The Habit as jou akkommodasie keuse gekies het tydens jou besoek aan Worcester. Ons is baie bly dat jy jou tyd by ons geniet het.
Ons waardeer jou ondersteuning en hoop dat jy weer in die toekoms by ons sal tuisgaan.
Vriendelike Groete
Tharina

The Habit
Heinrich V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Heinrich V
Enkelreisiger

Goeie, skoon verblyf.

The Habit is baie sentraal geleë, het vriendelike mense, is skoon en is mooi gebou. Nommer 7, waar ek gebly het, is skoon en het alles wat mens benodig. Die badkamer is klein, maar wie spandeer nou baie tyd daar?

The Habit's terugvoer

Beste Heinrich, baie dankie dat jy by ons tuisgegaan het tydens jou besoek aan Worcester. Ons is baie bly dat jy jou tyd by ons geniet het en hoop dat jy weer in die toekoms by ons sal bespreek. Ons waardeer jou ondersteuning geweldig baie.

Vriendelike Groete
Tharina

The Habit
Karen L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Habit was 'n aangename verrassing.

Baie lekker kamers en lekker ontbyt. Ek was mal oor die feit dat daar verwarmers in die koue weer was en dat ons elektriese komberse op die bed gehad het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The Habit was a nice surprise.

Very nice rooms and great breakfast. Loved the fact that the heaters were on in the cold weather and that we had electric blankets on the bed.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Habit's terugvoer

Dear Karen, thank you so much for staying with us this past weekend. We really appreciate your support and we hope we can accommodate you again when you visit the Breede River Valley.
Kind regards,
Tharina

The Habit
Marietjie M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en veilig.

Ons het 'n gerieflike oornagplek gesoek om 'n troue in die omgewing by te woon. The Habit was perfek hiervoor.

The Habit's terugvoer

Hello Marietjie, baie dankie dat julle by The Habit oorgebly het. Dit was heerlik om julle hier te hê.
Ek hoop ons kan julle weer in die toekoms akkommodeer.
Vriendelike Groete,
Tharina
Eienaar - The Habit Gastehuis

The Habit
Elsje B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsje B
Gesin met klein kinders

Gemaklik, netjies en vriendelike personeel.

Die verblyf was skoon en netjies - die dakbalke in die vertrek het net gesorg vir 'n paar kopsere. Ontbyt was heerlik en die personeel was baie vriendelik en het hul beste gedoen om ons welkom en versorg te laat voel. As ons weer in Worcester is, sal ons verseker weer van The Habit gebruik maak.

The Habit's terugvoer

Hello Elsje,

Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het tydens julle besoek aan Worcester. Ons waardeer julle ondersteuning geweldig baie en dit was heerlik om julle hier te hê.

Vriendelike Groete,
Tharina

The Habit
Marieke S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieke S
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly met baie vriendelike en behulpsame diens!

Sien sterre.

The Habit's terugvoer

Hello Marieke,

Baie dankie dat julle by ons tuisgegaan het tydens julle besoek aan Worcester. Dit was heerlik om julle hier te hê.
Ek hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Vriendelike Groete,
Tharina

The Habit
Vanaf R1 380
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 380
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 380
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porterstraat 6, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzjM0OyUq3n74qfUqpsYDnojWXId7BxkzjMNjuF9u0qrASewccH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 6 Porter Street Worcester 6850 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.64336208848 19.43895176053
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!