- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - 7 Hancock Street, Wilkoppies, Klerskdorp, 2570, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
The Hancock Inn is in die residensiële buurt, Wilkoppies, in Klerksdorp.
Dié gastehuis bied verblyf in 3 stylvolle, versierde kamers met 'n rustieke gevoel. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.
Ander geriewe sluit WiFi en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek in. Daar is 'n omsetter wat die ligte en WiFi tydens beurtkrag ondersteun.
Die gastehuis is naby Life Anncron Hospitaal, Sunningdale Privaat Hospitaal en Wilmed Park Hospitaal.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Zandri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 7 Hancock Street, Wilkoppies, Klerskdorp, 2570, Noordwes
- Gaste dink The Hancock Inn het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Hancock Street, Wilkoppies, Klerskdorp, 2570, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang