The Hanging Garden Bushveld Eco-Retreat

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod

Ontvang 'n gratis bottel rooiwyn (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

The Hanging Garden Bushveld Eco-Retreat is in die Marico Biosfeerreservaat, 'n UNESCO-erfenisgebied, en bied unieke verblyf op 'n privaat bosveldplaas. Die plaas is hoog tussen die heuwels in die Koedoesfonteindistrik, sowat 10 km suid van die dorp. Dié stukkie paradys langs die Groot Maricorivier is net suid van die plaas.

Al die geriewe is omgewingsvriendelik. Die eko-chalet en -plaas is afgeleë, en maak slegs van sonkrag en gas gebruik. Die ekovriendelike chalet het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. In die hoofslaapkamer is daar 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die chalet is goed toegerus vir selfsorg en het ook 'n privaat buite-stoep en leefarea met 'n privaat plonspoel.

Daar is 2 braaigeriewe, 1 buite op die stoep en die ander in die kombuisarea, wat ook as vuurmaakplek in die winter kan dien. Bykomende krag-opsies word beskikbaar gestel vir gaste om te gebruik soos 'n gasstoof en oond, lanterns, battery-aangedrewe lampe en kerse.

Gaste word hier met die Groot Marico-bosveld bekoor en die sonsondergange kan vanaf die stoep geniet word.

Slaapplek

'n Bespreking by The Hanging Garden Bushveld Eco-Retreat sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Hanging Garden Bushveld Eco-Retreat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 940 per nag (vir 4 mense)

Ontvang 'n gratis bottel rooiwyn (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false