4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Off Sterkstroom Road, Portion 77 of the farm Koedoesfontein, Groot Marico, 2850, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
The Hanging Garden Bushveld Eco-Retreat, Groot Marico is in die Marico Biosfeerreservaat in Noordwes, 'n area wat bekend is vir sy biodiversiteit, prentjiemooi roetes, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede. Dit is die ideale bestemming vir diegene wat van die stad wil ontsnap.
Die eko-chalet is ’n privaat selfsorgchalet wat onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk is en met sonkrag en gas werk. Dit bied verblyf aan 4 gaste in 2 en suite-kamers. Beide slaapkamers het ’n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word op versoek. Die en suite-badkamers het ’n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea het ’n kombuis met ’n yskas, gasoond, -stoof, eetarea en binnebraai of kaggel. Die huis lei na ’n stoep met ’n braai-area en plonspoel.
Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Gaste kan talle aktiwiteite in die omgewing geniet soos swem, voetslaan, bergfietsry, begeleide wandelinge meemaak, boomverkenning, voëlkyk en sterrekyk. Nabygeleë aktiwiteite en besienswaardighede sluit wildkyk en visvang in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 78
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Off Sterkstroom Road, Portion 77 of the farm Koedoesfontein, Groot Marico, 2850, Noordwes
- Gaste dink The Hanging Garden Bushveld Eco-Retreat het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off Sterkstroom Road, Portion 77 of the farm Koedoesfontein, Groot Marico, 2850, Noordwes
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang