2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Route 62, Kraaldoorn Gallows, Groenfontein, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Hangman's Lookout is 'n selfsorgkothuis op 'n skilderagtige plaas in Groenfonteinvallei, buite die dorp Calitzdorp. Die kothuis is op stelte gebou aan die kant van 'n heuwel met uitsig oor 'n spruit en bied 'n privaat toevlugsoord wat ideaal is vir 'n paartjie, fietsryers en bergfietsryers.
Hierdie bekoorlike kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp wat bestaan uit 'n slaaparea, leefarea en kombuisie. Die kothuis is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die aparte badkamer is toegerus met 'n stort.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffiemasjien. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank sowel as 'n ingeboude kaggel en lei na 'n houtdek met uitsigte oor die lowerryke omgewing. Die kothuis is toegerus met sonkrag.
Let asseblief daarop dat ons, as gevolg van ander honde wat reeds op die plaas is, nie troeteldiervriendelik is nie.
Die kothuis kan bereik word met 'n trap na 'n kort entjie deur 'n boomryke gebied op die plaas.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 49
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Route 62, Kraaldoorn Gallows, Groenfontein, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Gaste dink The Hangman's Lookout het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Route 62, Kraaldoorn Gallows, Groenfontein, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang