LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+67
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 37 Hoof Road, Jongensfontein, Groot-Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The Haven in Jongensfontein spog met 'n uitsig oor die see en bied verblyf aan paartjies, of groepe vriende en familie.

Die multi-verdiepinghuis bied 'n rits eenhede wat elkeen slaapplek vir 2 tot 4 gaste het. Elke eenheid het 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Een van die eenhede is vir selfsorg toegerus en beskik oor 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n oond.

Daar is 'n gemeenskaplike area vir die gaste wat in die ander eenhede bly wat met 'n gasplaat, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, elektriese braaipan toegerus is. Dit het ook 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste.

Al die eenhede het TV's met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Paar van die eenhede lei na 'n dek met 'n panoramiese uitsig oor die see.

Jongensfontein bied 'n rits doendinge, soos voetslaan, fietsry, perdry, gholf, swem by die getypoel en branderplankry, en die dorp het verskeie restaurante en winkels om te besoek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lodewyk S
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and if you want to hear and see the sea, this is the place to do so! Very peaceful, only problem was owners stay upstairs, so ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2026
Ansie S
5.0
Die beste van die beste. Baie aangename, veilige en vriendelike ontvangs atmosfeer. Gasvrou baie behulpsaam met DStv gewees en ek sal vir seker weer d...
Sien meer
Aug 2026
Jacques P
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was ongelooflik lekker. Dit was so lekker dat ons weer daar wil gaan bly. Die ligging was baie goed, DStv, WiFi, gasvryheid is ook tops. Die inlig...
Sien meer
Jun 2026
Dirk K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en ontspanne atmosfeer. Ek het lekker gebly, pragtige omgewing teenaan die see. Baie netjies en smaakvol.
Mei 2025
Jacob V
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker rustige atmosfeer, pragtige en netjiese plekkie, skoon linne. Baie lekker gebly. Baie goed toegerus en pragtige uitsig vanaf die balkon. Die ve...
Sien meer
Sep 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Martha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 147

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 37 Hoof Road, Jongensfontein, Groot-Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

37 Hoof Road, Jongensfontein, Groot-Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a1526cf72321c8ac47c5ee531b9910df161807d6ea05620e23efbde60a39c892d67099a759456e166f8b76a3cc26ff33d24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 37 Hoof Road Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.430234174259 21.334445768393

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang