LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Hayloft @ The Hemel en Aarde Farm | LekkeSlaap
+31

The Hayloft @ The Hemel en Aarde Farm

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Hemel-en-Aarde Plaas, Hemel-en-Aarde-vallei (R320), Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

The Hayloft @ The Hemel en Aarde Farm is 'n pragtige dubbelverdieping-selfsorgwoonstel in die idilliese Heaven and Earth Equine Retreat in die hartjie van die wêreldbekende Hemel-en-Aarde-vallei. The Hayloft bied gehalte-verblyf met 'n fantastiese berg-uitsig en is ideaal vir 'n naweekwegbreek of langer verblyf.

The Hayloft is reg in die middel van die Hemel-en-Aarde-vallei se wynplase en restaurante, en daar is ook bergfietsroetes. Die plaas is net 15 km vanaf Hermanus met sy restaurante, walvisse in seisoentyd, kloofpaaie en strande.

The Hayloft is langs die pragtige Stable Barn. Gaste het hul eie ingang na The Hayloft en, alhoewel die perde verkieslik nie gesteur moet word nie, kan gaste op die perseel wandel en in die dam swem.

Daar is 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea, leefarea en 'n groot stoep met 'n afdak. Die eerste slaapkamer is 'n groot gesinskamer met 'n koninggrootte-bed en 'n addisionele enkelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Die knus leefarea lei het 'n kaggel, kroegarea en banke. Die buite-eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 en WiFi is beskikbaar. Die groot stoep met 'n afdak het stoepmeubels, braaigeriewe en 'n asemrowende berg-uitsig. Die plaas is omhein en veilig.

Let asb. op dat dit 'n plaas is en dat daar 3 groot honde op die perseel woon. Daar is ook vlieë gedurende seisoentyd.

Slaapplek

’n Bespreking by The Hayloft @ The Hemel en Aarde Farm sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 2 resensies vir The Hayloft @ The Hemel en Aarde Farm
Netheid
4.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Hemel-en-Aarde Plaas, Hemel-en-Aarde-vallei (R320), Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Hayloft @ The Hemel en Aarde Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Hemel-en-Aarde Plaas, Hemel-en-Aarde-vallei (R320), Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4hU5hZOsJFZhdfgX5fJaNSijWQgpFdaNjiu86m4aj3dp1K27lk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 5 persone) 2 5 1 5 The Hemel en Aarde Farm Upper Hemel en Aarde Valley (R320) 7201 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 13:00 -34.359344059587 19.26440237896
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!