Beskrywing
Die woonstel bied standaard selfsorg- en tuisgeriewe in 'n studio-woonstel. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed, ingeboude kas, en suite-badkamer wat verhit is met 'n stort, area met kombuisie, leefarea en lessenaar. Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, Nespresso-koffiemasjien, eetgerei, breekware en potte en panne. 'n Kluis vir 'n skootrekenaar en waardevolle items word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Omsetter is altyd beskikbaar om die ligte, WiFi, yskas en TV aan die gang te hou.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel bied standaard selfsorg- en tuisgeriewe in 'n studio-woonstel met 'n uitsig oor die swembad en tuin. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed, ingeboude kas, en suite-badkamer wat verhit is met 'n stort, area met kombuisie, leefarea en lessenaar. Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, Nespresso-koffiemasjien, eetgerei, breekware en potte en panne. 'n Kluis vir 'n skootrekenaar en waardevolle items word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Omsetter is altyd beskikbaar om die ligte, WiFi, yskas en TV aan die gang te hou.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenslaapkamerwoonstel bied standaard selfsorg- en tuisgeriewe in 'n eenslaapkamerwoonstel met 'n uitsig oor die swembad en tuin. Die eenheid het 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, ingeboude kas en platskerm-TV. Die aparte leefarea het 'n area met kombuisie, leefarea en eetarea. Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, Nespresso-koffiemasjien, eetgerei, breekware en potte en panne. Die woonstel het 'n en suite-badkamer wat verhit is met 'n bad en/of stort, lessenaar en 'n kluis vir 'n skootrekenaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Omsetter is altyd beskikbaar om die ligte, WiFi, yskas en TV aan die gang te hou.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenslaapkamerwoonstel bied volle selfsorg- en tuisgeriewe in 'n eenslaapkamerwoonstel met 'n privaat terras met 'n uitsig oor die swembad en tuin. Die eenheid het 'n aparte slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, inloop aantrekarea, spieëltafel, kluis vir 'n skootrekenaar en 'n en suite-badkamer wat verhit kan word, asook 'n bad en handstort. Die aparte leefkame het 'n leef- en eetarea en kombuis. 'n Platskerm-TV is in beide die leefkamer en slaapkamer. Die kombuis het 'n vierplaatstoof, oond, yskas, mikrogolfoond, Nespresso-koffiemasjien, wasmasjien, eetgerei, breekware en potte en panne.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Omsetter is altyd beskikbaar om die ligte, WiFi, yskas en TV aan die gang te hou.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Homestead Road, off 7th Avenue, Edenburg, 2128, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang