The Hideaway
Selfsorg
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hartshorne-straat 59, Rynfield, Benoni, 1514, Gauteng
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Hideaway is 'n bekoorlike wegbreekplek vir 2 gaste in Rynfield in Benoni. Dit is in 'n rustige hoekie versteek en bied rustige verblyf buite die stadsgedruis.
Die oopplan-woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, Nespresso-masjien, mikrogolfoond-kombinasie, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n etenstafel vir 2, 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix.
Buite is daar 'n lieflike sonnige area waar gaste agteroor kan sit en gehaltetyd saam kan deurbring.
Kamer-opset
Kapasiteit: 2
•
Aantal kamers: 1
•
Aantal badkamers: 1
Kenmerke
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Hartshorne-straat 59, Rynfield, Benoni, 1514, Gauteng
Sien meer verblyf in Rynfield Benoni Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hartshorne-straat 59, Rynfield, Benoni, 1514, Gauteng