The Hideout
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Joette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Esté V - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige plekkie met wonderlike gashere wat jou tuis laat voel en soos familie.
Ina M - Apr 2023
Algehele gradering
Verskuilde juweel in die Wildekus se Koffiebaai.
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Maggie V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese plek. Baie goeie ligging, loopafstand van die strand asook eetplekke is net laer af in die straat. Die eienares is 'n pragtige mens wat uit haar pad gaan om jou tuis te laat voel asook van die omgewing te vertel.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 24, Bomvu Bridge, Koffiebaai, 5082, Oos-Kaap