The Hops Inn
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 The Hop Gardens Road, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aan die voet van die Outeniqua-berge in George, is The Hops Inn 'n luukse gastehuis wat gemaklike akkommodasie bied, ideaal vir gaste wat 'n afgesonderde vakansie soek.
Hierdie gastehuis bied 'n keuse van 2 pragtig ingerigte kamers, beide met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. 'n Selfsorg-eenheid is ook beskikbaar, met 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sitkamer. Alle eenhede bied bykomende geriewe soos tee- en koffiemaakgeriewe, TV's en toegang tot gratis WiFi.
Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en braai-areas. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die Tuinroete Botaniese Tuin en Tuinroete Roofvoëls Rehabilitasiesentrum binne loopafstand van die eiendom. Met voertuie veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in George verseker.
Ligging
- 15 The Hop Gardens Road, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 The Hop Gardens Road, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang