The House Next Door
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sesdelaan 34, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 150 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The House Next Door is 'n selfsorghuis in Arniston, Wes-Kaap, en spog met 'n rustige tuin wat ideaal is vir 'n gesinsvakansie weg van die stadsgewoel.
Dié huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n privaat en suite met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei toegerus. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die ruim sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV en WiFi.
Buite is daar nog sitplek op die stoep met 'n uitsig oor die tuin.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by The House Next Door sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 60
Resensies 173
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- Sesdelaan 34, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sesdelaan 34, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom