LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The House of Green and Blue | LekkeSlaap
+16

The House of Green and Blue

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 12 resensies vir The House of Green and Blue
Netheid
3.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.9/5
Samantha C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha C
Saam met eggenoot / lewensmaat

The views are to die for.

The scenery is just perfect if you want to get away from the buzz and hustle of it all.

The House of Green and Blue's terugvoer

Thank you, Samantha. Much appreciated! All the best for the year.

Regards,

Jenny

The House of Green and Blue
Leonie N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie N

Fantastiese vakansie, huis ideaal geleë en goed ingerig.

Ons het ons vakansie by House of Green and Blue terdeë geniet! Woonstelle was goed ingerig en netjies en Jenny, ons gasvrou was altyd bereid om met enigiets te help. Die ligging en uitsig uit voorste woonstel is puik. Ons het die see en lekker stapplek baie geniet. Dankie vir 'n onvergeetlike vakansie!

Johan M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Gesin met klein kinders

Lekker ontspan in 'n veilige atmosfeer.

Meer gekry as wat ons verwag het. Praktiese woonstel, is gereeld skoongemaak.

Nerina D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina D
Gesin met klein kinders

Wonderful stay!

The House of Green and Blue offers a beautiful suite for a weekend or holiday! The view from the suite is superb! The beach and dunes are clean, beautiful and unspoilt! Highly recommended! We plan to visit the House of Green and Blue again in future!

Tracy N - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en privaat.

Baie velilig en lekker naby die see. Perfek vir wegbreek vir paartjie.

Ronel A - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel A
Gesin met klein kinders

Baie mooi uitsig.

Ons het ons vakansie daar geniet. Die kamers is goed ingerig, maar het aandag nodig. Die kombuis se toerusting is baie verouderd en kon skoner gewees het. Alle nodige breekgoed en eetgerei was beskikbaar, maar ook nie in 'n goeie toestand nie. Parkeerplek was onvoldoende en onduidelik. Die privaat strand was die hoogtepunt van ons verblyf en dus die rede dat ek hulle sal aanbeveel. Die wilde diere was baie aangenaam en skep 'n rustige atmosfeer wat selfs ons 6-jarige geniet het. Oor die algemeen was ons verblyf baie aangenaam, maar die plekkie kort regtig liefde en aandag.

Tandie H - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tandie H
Gesin met tieners

Excellent view.

I had a lovely stay and the service was outstanding. Would definitely recommend it and stay there again.

Marlene V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene V

Basic accomodation

Basic accommodation, just needs to be given some "love and attention" to get it in top notch again.

Colette H - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Colette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat place, but a bit of a disappointment

It's a very neat place but unfortunately didn't meet our requirements. Too far out of town, mission to get in and out of the complex, access to the unit is not convenient on a steep slope. Poky bathroom, noise levels from upstairs kids running around can be heard clearly.

Lorette G - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik en alles wat mens nodig het om gemaklik te bly.

Sien die sterre hieronder.

Diona V - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Diona V
Besigheidsreis

Lovely peaceful place to stay

My stay was lovely and peaceful at The House of Green and Blue. The room was lovely, the view was amazing, and the service was great.

Jeanette E - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette E
Besigheidsreis

Uitstekend!

Ek sal weer daar gaan bly.

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cockle-singel 60, Cove Rock Country Estate, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyZWI0YTNhLTZmY2EtNDVhNi1iZjZjLTY1OTBkM2Q3YTdjMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 60 Cockle Crescent Cove Rock Country Estate 5201 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.0723 27.82689
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!