Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Siegfried A - Mei 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Lygia M - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjies en mooi, baie vriendelik ontvang.
Rykie D - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Marius E - Sep 2022
Algehele gradering
Verbaas deur die moderne kamers.
Avril M - Sep 2022
Algehele gradering
Comfortable stay.
André V - Jun 2022
Algehele gradering
Gasvry, netjies en vriendelik.
Annamarie V - Feb 2022
Algehele gradering
Spacious and clean.
Gustav H - Des 2021
Algehele gradering
Mooi plek en netjiese kamers.
Elaine E - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelike en netjiese akkommodasie.
Rika O - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig en veilig
Pieter C - Des 2020
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Schalk J - Des 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, netjies en skoon, maklik om te kry.
Meghan V - Nov 2020
Algehele gradering
Lieflik, skoon en netjies, ons het dadelik tuis gevoel.
Lindi D - Okt 2020
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Gerhard J - Mrt 2020
Algehele gradering
Uitstekende oornagverblyf.
Magda A - Jan 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik en sal dit weer besoek as ek in daardie omgewing is.
Pieter C - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Marilize D - Okt 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Pc S - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Lwanda B - Sep 2019
Algehele gradering
The location is safe and peaceful. The service and everything there is top notch.
Ria S - Aug 2019
Algehele gradering
Gasvrye gastehuis met heerlike ontbyt.
Michiel R - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Helen B - Jun 2019
Algehele gradering
Lovely overnight stop.
Anni C - Mei 2019
Algehele gradering
Baie netjies en smaakvol - baie veilig en absolute waarde vir geld!
Lees meerJacques V - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelik.
Anneline J - Des 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en verwelkomend.
Pamela M - Okt 2018
Algehele gradering
A well kept place.
Anri W - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies, gasvry, heerlike ontbyt.
Heinrich M - Sep 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Pamela M - Apr 2018
Algehele gradering
The Hut is a very excellent place to stay. The environment itself is relaxing.
Theresa M - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlik oornag by The Hut Guesthouse.
The Hut Guesthouse se terugvoer
Goeie dag
U positiewe terugvoer word opreg waardeer, ons strewe daarna om ons gaste van n goeie diens te voorsien.
U terugvoer maak dat ons net wil verbeter.
Mooi dag
Erna
Charlene B - Okt 2017
Algehele gradering
Wonderlik en vriendelik.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 President Swart Straat, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap