Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Island Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 179, Paardeneiland, Marchand, 8873, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Island Cottage bied selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde kothuis in Paardeneiland, 25,4 km vanaf Kakamas. Alhoewel die woonstel op 'n plaas geleë is, kan gaste in 'n stil omgewing ontspan en na die voëls en eendjies luister wat heeldag iets in die tuin soek om te eet.

Dié kothuis is ideaal vir 2 gaste en beskik oor 'n ruim slaapkamer, 'n badkamer, 'n leefarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het lugversorging en 'n dubbelbed, en die badkamer het 'n instapstort, wasbak en toilet. Matrasse kan vir 2 kinders onder die ouderdom van 12 voorsien word. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het ook lugversorging en bestaan uit 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met sitplek vir 4 toegerus. In die sitarea is daar 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Wi-Fi is beskikbaar.

Buite is daar 'n groot tuin en 'n boma-area waar gaste kan kuier.

Die area bied stap-, 4x4- en bergfietsroetes en besoekers kan in die rivier visvang en roei.

Slaapplek

’n Bespreking by The Island Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir The Island Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Denett Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 2

Ligging

  • Erfdeel 179, Paardeneiland, Marchand, 8873, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Island Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Groen Kalahari Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 179, Paardeneiland, Marchand, 8873, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82312944b24599c9e4b3c4a33026961763edcf3131ed06fc16e43faa93a46cb39260049c8e2a2defe714b80811fe055d33e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Plot 179 Paardeneiland 8873 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.678915387845 20.47896978817
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem