Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Islands 13

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 18 Junie 2024. Bespreekbaar tot 2 Mei 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 61, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 720 R1 904 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Islands 13 is 'n pragtige woonstel met 'n skilderagtige see-uitsig in 'n veilige kompleks. Die kompleks bied nie direkte toegang tot die strand nie, maar Thompson's Bay-strand is stapafstand vanaf die woonstel. Dié strand is vir sy getypoel en beskutte ligging bekend, wat dit ideaal maak vir swem, branderplankry, skubaduik, visvang, en selfs walvis- en dolfynkyk. Die omgewing spog met 'n verskeidenheid restaurante, kroeë en gholfbane, en die Tiffany's- en Sage-winkelsentrum is ook lekker naby die woonstel.

Die woonstel op die eerste verdieping beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié gaste deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier of lugversorging.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en Netflix. Dit lei na 'n balkon met sitplek, 'n gasbraai en 'n see-uitsig.

Gratis WiFi en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Die woonstel het 'n UPS wat die TV, WiFi en 'n lig tydens beurtkrag aan die gang hou. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad in die kompleks.

Slaapplek

’n Bespreking by The Islands 13 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 61

Maande gelys 9

Ligging

  • Ocean-rylaan 61, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 720
R2 720 R1 904
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 720
R2 720 R1 904
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 61, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65c9ed12d134a552a4d697e83aa0bfb4a3b9808f2419862e4fdf3807d0b13c961924843ef7b5ee317ab9265fddafbd2e4388?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 720 nouVanaf R1 904 per nag (plek vir 6) 61 Ocean Drive Shaka's Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.516621553641 31.22975885868
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem