The Ivy Apartments
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Kruger Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R3 577 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Dié luukse een- en tweeslaapkamerwoonstelle is in Franschhoek se middedorp geleë. Ons bied ideale verblyf vir vakansiegangers, wynliefhebbers en sakelui.
Elke woonstel is toegerus met 'n bamboesvloer, lugversorging, moderne toebehore en al die ander geriewe wat jy nodig het. Die lekker oopplan-kombuis/sitkamer/leefarea is ideaal vir persone wat daarvan hou om te kuier en kos te maak. Ontbyt is beskikbaar op vooraf versoek.
Verder het elke woonstel ook 'n motorhuis agter 'n outomatiese hek.
The Ivy bied 'n ideale afsaalplekkie vir besoekers wat hierdie gonsende dorpie wil ervaar. Franschhoek is Suid-Afrika se restaurant-hoofstad - 8 van die 100 beste restaurante is hier geleë. Hierdie bekoorlike, skilderagtige dorpie is net 'n uur se ry van Kaapstad se middestad af en die eerste Franse setlaars het meer as 300 jaar gelede hier nesgeskop.
So, of jy nou net hier kuier vir 'n dag of 'n hele week, The Ivy bied die weelderige blyplek in die platteland waarna jy op soek is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ivan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 1 Kruger Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink The Ivy Apartments het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Kruger Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang