The John Bauer Pottery Studio

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The John Bauer Pottery Studio is 'n unieke ruimte waar jy jouself weer kan vind. Dit word bestuur deur die bekende keramiekkunstenaar John Bauer en sy vrou. Elke kamer is propvol kunswerke, handgemaakte porseleinteëls en klein fieterjasies om jou verblyf ekstra spesiaal te maak.

Gaste het toegang tot 'n stil gastestoep met tafels en stoele, sodat mens lekker buite kan sit en die lekker Kaapse weer kan geniet. Harfield Village, waar die huis geleë is, is 'n moderne paradys vir kosliefhebbers. Dit is veilig, vriendelik en na aan winkels, die middestad, Tafelberg, Kirstenbosch Tuine en die V&A Waterfront.

Die perseel het die ideale ligging om openbare vervoer te gebruik. Die treinstasie is net 2 blokke van hier af, met Kaapstad se middestad net 'n paar stoppe ver in die een rigting. Die trein loop ook in die ander rigting na Muizenberg, Kalkbaai en Simonstad. Cavendish Mall is net 'n entjie se stap en Kaapstad se middestad net 'n entjie se ry ver.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Italiaans

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The John Bauer Pottery Studio gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za