LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The John Bauer Pottery Studio | LekkeSlaap
+62

The John Bauer Pottery Studio

7 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir The John Bauer Pottery Studio
Netheid
4.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Isolde D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isolde D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sjarmante kunstenaarswoning in uiterste sentrale ligging.

Veilige verblyf in gerieflike kunstenaarshuis, naby 'n wye verskeidenheid van restaurante. Heerlike oggendkoffie in rustige tuintjie met die sang van voëls, en pragtige uitsig op die berge rondom.

Denise R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Denise R

We found the studio quaint and comfortable.

This place is suitable for a quiet get away. Has WiFi which is good for a group but no television or pool area to have gatherings.

Leona S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Leona S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Felt like a short holiday.

Baie netjies en skoon en rustig. Gasvroue vriendelik en tegemoetkomend. Het baie tuis gevoel tot op 'n sekere punt. Hou nie van die parkering op straat nie. Slaap nie rustig so nie.

Steve P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steve P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean bed and basic accommodation in quiet house.

The room was clean and the bed comfortable. The room we were in met our requirement for the short stay. There are other more spacious rooms available at a higher price. We were fortunate to have the only off-street parking, failing which one needs to park in the street along with many other residents.

Gideon S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon S
Enkelreisiger

Skoon en gerieflik. Stil woonbuurt.

In vergelyking met 'n ander plek in Claremont waar ek oorgebly het vir die hele week vir amper dieselfde prys, het ek hier geen televisie met DStv gehad nie. Daar was ook geen beskuit, jogurt of muesli aangebied nie, wat 'n verblyf in 'n vreemde plek soveel meer aangenaam kan maak. John Bauer se pottery studio was naby my kantoor in Claremont waaroor ek baie bly was.

Zanté S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zanté S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en naby alles.

Die dame wat ons gehelp het was baie vriendelik en hulpsaam oor die foon. Ons het net 'n probleem gehad met die was van ons koffiekoppies. Al plek om dit te was is die klein wasbakkie in die badkamer. My koppie kon nie daar in pas nie. Daar was ook net een rolletjie toiletpapier gewees, ek sal voorstel dat daar ten minste 2 moet wees.

Ilze S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze S
Enkelreisiger

Was 'n pragtige kamer en het tuis gevoel.

Die kamer was baie mooi en skoon. Hulle was baie vriendelik en gasvry en het tuis gevoel.

Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenwood-weg 35, Harfield Village, Claremont, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1ZTU0ZWI1LWI4NzgtNDIzOC1hOTMxLTM3Njg2ZjViZjk0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 35 Greenwood Road Harfield Village 7708 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -33.985815 18.471253
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!