+76
Rugsakreisigerslosies in Oudtshoorn

The Joint Backpackers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 50 Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The Joint Backpackers spog met 'n uitsig op die Swartberge en bied gaste gerieflike rugsakreisigerverblyf net 2 km van Oudtshoorn se middedorp af.

Die rugsakreisigerverblyf bied dekkamers, bungalows en karavane aan wat almal die gebruik van 'n kombuisie en ablusiegeriewe deel.

Elke dekkamer het 2 enkelbeddens. St. James Familie Bungalow 1 is ‘n familie-bungalow met ‘n dubbelbed en ‘n dubbelslaapbank. St. James Bungalow 2 het 2 enkelbeddens. Die Boere-karavaan bied slaapplek aan 4 mense (2 volwassenes en 2 kinders). Die Reggae-karavaan het slaapplek vir 2 mense. Die gemeenskaplike ablusiegeriewe het 4 storte en 4 toilette.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe , ‘n ketel, gastofie en eetgerei toegerus is.

Gemeenskaplike braaigeriewe met roosters, swembad, WiFi, DSTV en parkeerplek vir 8 voertuie is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Owen D
5.0
Lekker stil en rustig. Baie lekker, vriendelike diens, opvolgbesoek om te hoor of jy tevreder is. Klein kafee buite op die straat, loopafstand.
Mei 2026
Chereldene H
Gesin met tieners
5.0
Naby geleë, netjies, vriendelike diens. Sal definitief weer daar verblyf boek.
Apr 2026
Diana R
Gesin met klein kinders
5.0
Baie netjies en waarde vir geld. Gasheer fantasties! Ons dogtertjie was mal oor. Baie lekker en het verwagtinge oortref!
Apr 2026
John G
4.6
Pleasant stay. The owner was friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
David L
Saam met vriende
5.0
Alles was baie stil en netjies – dit is definitief waarde vir geld. Baie dankie aan René en die span vir die wonderlike, rustige oornag fasiliteite. A...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 50 Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Joint Backpackers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

50 Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c4c9c5269c27beb8e99cd79274dded9c470d859997939ce6080e66e8f68dcda4bec0ff6a7f144d04824013b02c1aa6a851b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 50 Jan Van Riebeeck Road Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.606606478034 22.203823139881
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang