Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Kimberley Club Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Stacey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir The Kimberley Club Guesthouse
Netheid
4.3/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Melissa L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Melissa L
Gesin met tieners

Lekker.

Ons het lekker gebly in die Kimberley Club Hotel, maar ek kan wel die volgende voorstelle maak: Kamer 5 se lugversorging werk nie. Die waterdruk in die stort is baie laag. Die stortkop kan ook dalk vervang word. 'n Groter kamerkas of kaste kan oorweeg word, want ons kon glad nie ons klere uitpak of ophang vir die week wat ons ingebly het nie, wat ongerieflik was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alet A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly en die kos was heerlik. Sal dit aanbeveel.

Wat 'n juweel. Wow wow wow.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Kimberley Club Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u resensie. U beeld op die klub word ten volle waardeer. Ons vertrou ons sal u weer in die toekoms sien. Groete, Kimberley Klub.

The Kimberley Club Guesthouse
Lizette C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike statige ou historiese hotel.

The Kimberley Club Hotel is 'n pragtige plek uit Kimberley se diamantbloei-tydperk. Dit is pragtig onderhou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Kimberley Club Guesthouse se terugvoer

Baie Dankie vir U resensie.
U beeld op die Klub word teen volle waardeer.
Ons vertrou ons sal U weer in die toekoms sien.

groete
Kimberley Klub

The Kimberley Club Guesthouse
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Currey-straat 35, Kimberley-sentraal, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93959995320fd1365791a6a3968c0df6190dc4e9d58e080baefaf2a56d0612c14b97e92811b78589dad27ba5b57cf890f45d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 35 Currey Street Kimberley Central 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.74103568234 24.765809769312
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem