Selfsorg in Breederiviervallei

The Lab @ Kaleo Guest Farm

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nita K
Kort verblyf
5.0
Des 2025

The Lab het alles wat jy nodig het vir 'n heerlike ontspannende kuier. Heerlik gebly! The Lab het alles wat jy nodig het vir 'n kommervrye kuier in die stilte met net die poue en hadidas wat jou elke nou en dan herinner dat daar nog lewe daar buite. Huis is ruim genoeg vir 'n gesin, dus was die spasie 'n ekstra bederf aangesien ons net 2 vriendinne was. Lieflike stoepe aan 2 kante van die huis met heerlike groen grasperke en 2 swaaie onder 'n groot skaduryke boom, alles net vir die inwoners van hierdie huis. Ons het van onderskeidelik Langebaan en Robertson gereis en die pad was uitstekend. Selfs die paar kms grondpad was in 'n baie goeie toestand. Sal beslis terugkom vir 'n langer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Kaleo Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 125

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 080
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 080
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 080
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Malabar Farm, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e08d1f34e3f1ce713c06bb2bbe502935f0f90927edf646e3e100b021d732492469b0a36e1f030bba4c8fa12983ebbc32158?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 080 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Malabar Farm Koue Bokkeveld 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.145043449181 19.371010065079
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang