The Lakes Boutique Lodge
- 53 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - 43 La Quinta Street, Silver Lakes Golf Estate, Silver Lakes, 0054, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Lakes Boutique Lodge bied luukse verblyf in die hartjie van Silver Lakes, Pretoria. Hierdie familie-besit lodge is bekend vir sy persoonlike diens, elegante ontwerp en hoëgehalte-geriewe, wat dit die ideale keuse maak vir beide kort- en langtermynverblyf.
Die lodge bied 'n reeks verblyfopsies, insluitend Standaardkamers, Superior Kamers, Eenslaapkamerwoonstelle en Tweeslaapkamerwoonstelle. Alle kamers het lugversorging en beskik oor gratis WiFi, 'n TV met beperkte DSTV-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eiendom beskik ook oor 'n gemeenskaplike swembad, 'n restaurant op die perseel, rugsteunkrag via 'n kragopwekker, veilige parkering en 24-uur-sekuriteit. Die lodge is naby top-attraksies en sakekerns geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 43 La Quinta Street, Silver Lakes Golf Estate, Silver Lakes, 0054, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
43 La Quinta Street, Silver Lakes Golf Estate, Silver Lakes, 0054, Gauteng
Sien kaart- 53 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang