by The Lapa | LekkeSlaap
+8

The Lapa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15de Laan 514, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Lapa is 'n netjiese selfsorgeenheid met sy eie ingang op 'n woonerf in Rietfontein, Pretoria. Die perseel is naby die Netcare Moot Hospitaal, Steve Biko Akademiese Hospitaal en die Life Eugene Marais Hospitaal. Dit is ook naby verskeie winkelsentrums, die middestad, en Toutrek- en Korfbal Park.

The Lapa het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf, yskas, stoof en basiese eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n rusbank vir 2. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by The Lapa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • 15de Laan 514, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15de Laan 514, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaff634ea436d730dc3d177ba704b9b1d760433eb91c0cbce5af03a1ec40155f1e8b91041d83fe89a9d8258588f70cfc25b7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 514 15th Avenue Rietfontein 0084 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.7163283 28.2134227
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem