Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lazy Daisies

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco Da Gama-rylaan 14, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Lazy Daisies is op 'n heuweltop in St Helenabaai geleë en is ideaal vir oordeelkundige paartjies wat op soek is na gerieflike selfsorgverblyf en rustigheid. Die gastehuis spog met panoramiese uitsigte oor die Atlantiese Oseaan, St Helenabaai en die verre Sederberge.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede, naamlik die Lazy Daisy en Auntie Daisy. The Lazy Daisy is 'n ruim luukse ateljee-eenheid en die Auntie Daisy is 'n eenslaapkamer-eenheid. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste, is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer. Wi-Fi, Netflix en YouTube word voorsien.

Elke eenheid lei na 'n privaat dek waar skemerkelkies en braais geniet kan word. Klein tot medium grootte troeteldiere wat goed gedra is welkom indien dit gereël word. Die eiendom bied ook 'n kunsgalery met 'n uitstalling deur Manz Fine Art, en veilige parkeerplek van die straat af vir motors.

The Lazy Daisies is die ideale basis vanwaar jy die besienswaardighede van die Weskus en die Swartland kan verken. Maklike daguitstappies na Langebaan en Paternoster, Darling en Riebeek Kasteel kan beplan word, wat doendinge bied soos vlieërbranderry, lekker eetplekke, wyn-, olyf- en bierproe, en wildsafari's, om maar 'n paar te noem.

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 234 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Natasja Mitchell M
Saam met lewensmaat
5.0
N Stukkie hemel op aarde. Ons verblyf was fantasties, ons was verwelkom soos VIPs. Ons het dit baie geniet. Die rustigheid, privaatheid, veiligheid wa...
Sien meer
Sep 2024
Paul W
Saam met lewensmaat
5.0
Will definitely recommend. Great location and view. Very relaxing with attentive hosts. Would certainly stay there again if in the area...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Magdel S
Saam met vriende
5.0
Onvergeetlik soos altyd. Ongelooflik gasvry en uitsig onbeskryflik.
Aug 2024
Nigel D
Saam met lewensmaat
5.0
A world away from the mad city life. We were blown away by the view. Graham and Mandi are the most creative pair we have met in a long ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Sandi A
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful views. Beautiful views. Friendly hostess.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 234

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Vasco Da Gama-rylaan 14, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Lazy Daisies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco Da Gama-rylaan 14, Britannica Heights, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyZWM2YmM4LTAxMTYtNDdmNi04MDFmLTZjMGQ3NTM3ZDNiOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 234 5 1 5 14 Vasco Da Gama Drive Britannica Heights 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.756103956523 18.001190552254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang