Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lazy Lamb Guest Suites

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

ALIDA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir The Lazy Lamb Guest Suites
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Heinrich L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat ek gesoek het.

Baie rustig. Wonderlike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lazy Lamb Guest Suites se terugvoer

Dankie en sien uit na jou volgende besoek. Jy gaan nog hoogtes bereik in gholf.

The Lazy Lamb Guest Suites
Ezile I - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ezile I
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed being at The Lazy Lamb Guest Suites, and it was difficult for us to leave.

It was great, amazing and good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lazy Lamb Guest Suites se terugvoer

Thank you Ezile, Merry Christmas and Happy New Year.

The Lazy Lamb Guest Suites
Werner R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, comfortable, great service.

This hidden gem with its super hosts has been a wonderful experience for my partner and I. Alida thought of our every need and extras, before even asking for it. Des is such a pleasure to converse with and makes you feel safe and at home. Great place with wonderful hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lazy Lamb Guest Suites se terugvoer

Thanks my beautiful guests what a pleasure to have you hear. All the blessings what you need. Wow thanks for this. Live, Alida the Lazy lamb waiting for next visit.

The Lazy Lamb Guest Suites
Marthina D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, behulpsaam en 'n versteekte juweel.

Hierdie twee mense, Des en Alida, is die mees gasvrye en behulpsame mense. Alhoewel ons verblyf net oornag was, het ons so lekker gebly en was ons só bederf! Ek beveel hierdie tuiste beslis aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lazy Lamb Guest Suites se terugvoer

Aan ons spesiale gaste van die Kaap. Amazing en absoluut pragtige gaste
die bederf is n plesier. Alle eer Kom ons Hemelse Vader toe. Ons loop die ekstra myl.

The Lazy Lamb Guest Suites
Johan J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het nie woorde om die twee pragtige mense te beskryf nie. Dit was asof ons by ons ouerhuis aan gekom het. Ons het dadelik tuis gevoel. Pragtige blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lazy Lamb Guest Suites se terugvoer

Beste Johan. Wat n plesier om julle te ontvang. Julle is so kosbaar. Des en Alida die twee Lazy Lambs groet julle unieke gaste.

The Lazy Lamb Guest Suites
Derik B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derik B
Besigheidsreis

Baie dankie vir die gasvryheid.

Sal weer in die toekoms by julle tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lazy Lamb Guest Suites se terugvoer

Baie dankie Vir jou ondersteuning Derick, voorwaar n plesier Om Vir jou tot diens te wees. Kom kuier gerus Weer.

The Lazy Lamb Guest Suites
Simone K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and clean.

Upon arrival, we were warmly greeted by the owners. They moved us to a bigger room as we were travelling with our toddler, they provided snacks and treats for our toddler and immediately made us feel at home. This was a warm and loving stay and we will definitely be staying there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Lazy Lamb Guest Suites se terugvoer

Aan ons twee spesiale gaste en kleinding, Baie dankie. Jul het diep in ons Harte geklim nes ons Ander gaste. Definitiewe vyf ster gaste

The Lazy Lamb Guest Suites
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klip River-rylaan 8, Drie Riviere, Vereeniging, 1929, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaac96da9aa3d79f58f8e0a6d9ba411ff92e7e518f5513d63852e3cfcd7e26946fb7b1cbb09c46af7ae78b3c90e816facb6da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 8 Klip River Drive Three Rivers 1929 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.6533833 27.9608474
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem