+26
Gastehuis in Montagu

The Lazy Tortoise

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 38 mount street, Montagu, 6720, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Lazy Tortoise is in Montagu, Wes-Kaap, geleë en bied kwaliteitverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf – sodat jy kan ontspan, herlaai en weer met die natuur kan skakel.

Die eiendom bied twee pragtig gemeubileerde eenhede wat toegerus is met 'n TV en gratis WiFi. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, plafonwaaiers, 'n lessenaar en 'n yskassie.

Buite beskik die eiendom oor 'n pragtige grasperk, en gedurende die somermaande wag 'n verfrissende swembad op gaste, wat 'n welkome ontsnapping van die hitte bied.

Gaste word voorsien van veilige parkering.

Hierdie nuut voltooide eiendom is geleë in die skilderagtige Montagu-Wes, met ononderbroke uitsigte oor 'n natuurreservaat en Bloupuntberg. Staproetes en rustige wandelpaaie begin reg voor jou deur.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Ligging

  • 38 mount street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

38 mount street, Montagu, 6720, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad5f6f8660629a2babe58567b573418dd18c086c16901e5ee458a2fca35142ea05cde75114aaca0f5f97d0b9f8859f7498b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 38 mount street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.788497333231 20.107350101852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang