The Light House - Danni

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Maak asseblief vertroud met die Huisreëls op die Lysbladsy. Daar is ook 'n Gastehandleiding beskikbaar in u eenheid, wat u al die inligting sal gee wat u moontlik benodig.

Vir almal se veiligheid, let asseblief spesifiek op die Parkeerreëls en die Sekuriteits- en Veiligheidsmaatreëls.

Elke bespreking sluit een veilige parkeerplek binne die eiendom in. Geen besoekers, parkering of aflewerings word binne die eiendom toegelaat nie. Daar is gratis parkering op straat beskikbaar vir besoekers.

Geen harde geraas, musiek, partytjies of geleenthede word enige plek op die eiendom, te eniger tyd, toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 075
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 075
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 075
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 16 Avalanche Street, Johannesburg, 2092, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e46b74ab6bf112ab39313f5eeac81c158b0311b76f41fe6be54285afc76633c793d373b263a367f1a296fc96c443e592e1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 075 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 16 Avalanche Street Johannesburg 2092 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 12:00 -26.177175 27.9964401
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang