The Light House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Light House is 'n pragtig ingerigte vyfslaapkamerhuis in die Simola Golf and Country Estate in Knysna. Gaste kan die fantastiese uitsig oor die lowerryke platteland en Knysnarivier geniet. Die huis is van so 'n aard ontwerp om gaste in staat te stel om elke hoek van die uitsigte deur groot glasvensters en deure te kan geniet.

Op warm dae kan die interne spasie oopgemaak word om lig in te laat. Die huis het ook individuele interne tuine en 'n privaat binnehowe. Daar is 5 slaapkamers waarvan 3 elk 'n koninggrootte-bed het. Die ander twee kamers het elk 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n aantrekarea. Die tweede en derde kamer het 'n elk 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde kamer he toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort, en die vyfde kamer het 'n en suite-badkamer het 'n stort, bad, en 'n aparte kleedkamer.

Lieflike uitsigte kan vanaf die kombuis, eetarea en sitarea geniet word. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, en 'n mikrogolfoond. Die huis het ook 2 TV's met sekere DStv-kanale en WiFi. Die huis het ook klank regdeur die huis wat deur 'n iPads teen die mure beheer word.

Gaste kan op die menige terrasse ontspan, of in die privaat binnehowe, of selfs op die swembaddek wat spog met 'n pragtige uitsig. Daar is 'n onderdak braai-area buite met heelwat spasie vir kuier.

Slaapplek

'n Bespreking by The Light House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Light House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R6 500 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za