The Lighthouse Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Lighthouse Guesthouse bied gastekamers in Welkom in die Vrystaat. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie ver van die stad se geraas af.

Daar is 4 slaapkamers wat smaakvol gemeubileer is. Elke kamer bevat 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens wat saam opgemaak kan word. Die kamers het ook en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet.

Die geriewe in hierdie kamers sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier, lugversorging, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in. Elke kamer het ook 'n mikrogolfoond, broodrooster en ketel.

'n Kontinentale of Italiaanse ontbyt kan gereël word en oor naweke bestel word. Dit word deur die eienaar voorberei in die eetarea. Die gastehuis het ook braaigeriewe waarvan gaste gebruik kan maak. Daar is veilige parkeerplek agter afstandbeheer-hekke met geslotekringtelevisie, gewapende reaksie-alarms en waghonde op die perseel.

The Lighthouse Guesthouse is naby die tegniese kollege, die tegnologiese instituut en die renbaan aan die buitewyke van die dorp, casino, restaurante, winkelsentrums en die Nu Metro-flieks.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Lighthouse Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za