- 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plot 18A, Buitekant Street, Reitz, 9810, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Lillies Guesthouse is in Reitz, Oos-Vrystaat. Die villa's is smaakvol versier en bied gerieflike slaapplek aan 2 en 4 gaste.
Elke villa het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Ander geriewe sluit 'n spieëltafel en 'n TV met DStv-kanale in. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die villa's word daagliks skoongemaak. en braaigeriewe is ook beskikbaar.
Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, fietsry, bergfietsry, voëlkyk en gholf in.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Leonie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Plot 18A, Buitekant Street, Reitz, 9810, Vrystaat
- Gaste dink The Lillies Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 18A, Buitekant Street, Reitz, 9810, Vrystaat
Sien kaart- 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang