The Link Guest Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tugelastraat 32, Glen Marais, Kemptonpark, 1619, Gauteng
- Vanaf R638 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Link Guest Lodge is in die buurt, Glen Marais, in Kempton Park en is net 4 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.
Verblyf word in 4 dubbelkamers gebied en elke kamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet, asook linne en handdoeke. Daar is 'n TV met DStv-kanale en 'n kombuisie met 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar wat as werkspasie kan dien, in elke kamer.
The Link Guest Lodge bied ook 'n gemeenskaplike kombuisarea wat met 'n gasstoof, yskas-vrieskas en 'n mikrogolf toegerus is en daar is 'n groot etenstafel met sitplek vir 6. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike binne- en buitebraai, asook die swembad.
Daar is gratis, onbeperkte WiFi en gratis parkeerplek op die perseel.
Die eiendom is naby die Bonaero Park Winkelsentrum en die Festival Mall.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Tee Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Tugelastraat 32, Glen Marais, Kemptonpark, 1619, Gauteng
- Gaste dink The Link Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Glen Marais Kemptonpark Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tugelastraat 32, Glen Marais, Kemptonpark, 1619, Gauteng