The Link Private Nest
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frans Oerder-straat 7, Birchleigh, Kemptonpark, 1621, Gauteng
- Vanaf R698 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Link Private Nest het tuinuitsigte en 'n privaat ingang en vorm deel van die eienaar se huis. Dit bied gerieflike oornagverblyf aan gaste in Birchleigh, Kemptonpark. Die Gallagher-konferensiesentrum is 18 km ver en die naaste lughawe is O.R. Tambo Internasionale Lughawe wat 11 km vanaf The Link Private Nest is.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamer het 'n platskerm-TV en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, 'n elektriese tweeplaatstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die skuifdeure lei na die stoep met 'n klein etenstafel en stoele. Hierdie area strek na die tuin, buiteluggimnasium en die gedeelde swembad.
Gaste het toegang tot die buite- en binne-eetarea sowel as braaigeriewe. Gratis, privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Tee Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Frans Oerder-straat 7, Birchleigh, Kemptonpark, 1621, Gauteng
Sien meer verblyf in Birchleigh Kemptonpark Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frans Oerder-straat 7, Birchleigh, Kemptonpark, 1621, Gauteng