The Link
- Kapasiteit: 3 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bayview 3, The Links, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
The Link is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel net 9 km vanaf die strand en die gholfklub in Strand. Dit is 'n rustige toevlugsoord vir paartjies of jong gesinne wat op soek is na ontspannende verblyf.
Dié eenheid het lugversorging en bied slaapplek aan 2 volwassenes. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n verskeidenheid geriewe. Op versoek is 'n bababedjie beskikbaar. Die kombuisie is met eetgerei, breekware, 'n mikrogolfoond, yskas, ketel en 'n Nespresso-koffiemasjien met kapsules en melk toegerus.
Die kontemporêre en suite-badkamer is elegant en het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is agter 'n hek beskikbaar.
Die verblyf is net 8 minute vanaf die gesogte Somerset Mall, wat The Link ideaal maak vir reisigers wat graag die omgewing wil verken. Dit is maklik bereikbaar vanaf alle hoofroetes en dien as 'n uitstekende basis vir verkenning.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Ligging
- Bayview 3, The Links, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in The Links Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bayview 3, The Links, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap