Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lion House @ Djumbawa

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: 153 KR Suikerboschplaat, 19,8 km vanaf Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Lion House @ Djumbawa is 'n knus houthuis op Djumbawa Wildsplaas oorkant 'n leeukamp in die middel van die bekende Waterberg-streek. Dit is 'n ideale wegbreek tussen Modimolle en Vaalwater.

Die houthuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Dié gaste deel die tweede badkamer wat 'n stort het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n Afrika-tema en beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien in die opwaskamer. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeur lei na 'n houtdek met sitplek, 'n gasbraai en 'n uitsig oor die omliggende bosveld. Daar is ook 'n boma waar gaste saans die vuur kan aansteek.

Djumbawa Wildsplaas spog met vrylopende bokke, buffels, kameelperde, seekoeie, leeus en luiperds. Die verblyf sluit 'n wildrit met aankoms in. Ander aktiwiteite wat vooraf gereël kan word, is helikopterritte, begeleide staproetes, visvang, perdry en pieknieks in die bosveld. Ekstra wildritte kan gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by The Lion House @ Djumbawa sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • 153 KR Suikerboschplaat, 19,8 km vanaf Vaalwater, 0530, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: 153 KR Suikerboschplaat, 19,8 km vanaf Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e7c300ea472a25812231cfdbe80927f78fe52bb700e2cef6da4e2f3a6e0554271f2e8c4fd750b202acecc0745a4adb9d023?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 6) 153 KR Suikerboschplaat 19.8 km from Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 10:00-19:00 14:00 -24.346418403478 28.252136822773
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem