Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Slegs gaste met bevestigde besprekings word toegelaat om te oornag. Bykomende gaste word slegs toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Gedurende die somer is daar muskiete, so gaste moet asb. hul eie muskietafweermiddel gebruik.
Rook binnenshuis is verbode.
Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf so gereël is. Daar is 'n troeteldierfooi van R100 per troeteldier en slegs 2 troeteldiere word toegelaat.
Braaipakke en tuisgekookte maaltye is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Rameron Avenue, Imhoff's Gift, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang