2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Rameron Avenue, Imhoff's Gift, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Little Caravan Surf Shack is 'n knus selfsorgkaravaan met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Kommetjie in die Wes-Kaap. Die verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is na unieke verblyf naby die strand.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die karavaan het 'n dubbelbed en daar is 'n aparte badkamer buite met 'n stort, wasbak vir duikpakke en 'n toilet.
Die karavaan het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n sitarea. Die binnehof het 'n buite-etenstafel en braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid is naby verskeie plaaslike geriewe insluitend winkels, restaurante, kroeë en branderplankryplekke. Dit is ook net 200 m vanaf die Wildevoëlvlei waar gaste kan gaan stap en voëlkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 21 Rameron Avenue, Imhoff's Gift, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink The Little Caravan Surf Shack het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Rameron Avenue, Imhoff's Gift, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang