The Little Unknown
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 322, Fisanthoek, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R3 025 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Little Unknown is in 'n stil hoekie van die Diepwallewoud in Fisanthoek weggesteek, 22,3 km vanaf Plettenbergbaai. Verblyf word in 'n stal wat in 'n tweeslaapkamerkothuis omskep is op 'n plaas met 'n uitsig oor 'n dammetjie aangebied. Die inheemse woud strek oor 175 000 ha, wat dit ideaal vir natuurliefhebbers, paartjies, gesinne en vriende maak.
Die kothuis spog met 'n uitsig op die Outeniekwa- en Tsitsikammabergreekse in die verte. Daar is 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-eetarea en -kombuis. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en elke badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die leefarea het 'n kaggel, 'n TV en 'n etenstafel met stoele.
Daar is 'n etenstafel met stoele buite op die stoep waar gaste maaltye en die asemrowende uitsig kan geniet, sowel as braaigeriewe en gratis WiFi. Veilige parkeerplek word voorsien.
Die kothuis is ideaal vir gaste wat op soek is na rus en vrede ver van die stadsgeraas. Die bestemming en atmosfeer skep die ideale intieme bestemming of die perfekte basis vanwaar gaste 'n avontuurlustige wegbreek op die Tuinroete kan geniet.
Die kothuis is 'n geskikte bestemming dwarsdeur die jaar, of dit nou vir luilekker somersdae, voetslaan deur die dag of vir gesellige aande langs die braaivleisvuur is. Die perseel is 26 km vanaf Knysna en 96,9 km vanaf George Lughawe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Claire Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Plaas 322, Fisanthoek, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 322, Fisanthoek, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap