Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Lodge @ Thaba e Ntle

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R150 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat die bykomende bergtop-venue, piekniekplek en boomkroeg teen 'n ekstra koste verhuur kan word aangesien hierdie areas eksklusief vir privaat gebruik is. Doen asb. navraag vir meer inligting.

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste sal nie toegang daartoe kan kry met 'n sport-/supermotor nie. Indien dit die geval is, sal vervoer gereël moet word

Neem asb. kennis dat indien gaste besluit om die plaas op 'n aand uit te verlaat, sluit ons die hekke om 20:00 vir sekuriteitsdoeleindes

Geen harde musiek/swaar partytjies word toegelaat nie - boetes sal van toepassing wees op gaste se rekeninge

Indien daar gerapporteer word dat hout uit die veld verwyder is en as vuurmaakhout gebruik is, sal R1000 boete uitgereik word met uitklok. Sakke hout kan met aankoms gekoop word.

Gaste kan teen 'n ekstra koste plekke op die plaas bespreek.

Thaba eNtle bied ook:

-Voorafbestelde kosbokse
-Voorafbestelde piekniekmandjies
-Die huur van e-fietse
-Wildritte met skemerkelkies
- Staproetes

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 625
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 625
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 625
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 31 langs die R511, Thaba e Ntle Privaat Wildlodge, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11b4f5662aa137baad827fa5940bc3962ab6aa84b219e0816d83cd16b31d00546e7dd16a5b7cffa5bbd8b142399a428f3496?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 625 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Portion 31 off the R511 Thaba e Ntle Private Game Lodge 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -24.6638954 27.4174229
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem