The Loft
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colwyn-rylaan 35, Sheffield Beach, Dolfynkus, 4094, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Loft is 'n knus woonstel in Sheffield Beach, aan die Dolfynkus. Dit bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en die balkon spog met 'n asemrowende uitsig oor die see.
Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n dagbed vir 'n kind is in die leefarea beskikbaar. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n eenplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Die glasskuifdeur lei na 'n houtdek met buitesitplek en 'n braai-area. WiFi word voorsien.
Die strand is net 'n entjie se stap weg en daar is veilige rotspoele wat ideaal is om in te swem. Of jy nou vir besigheid of ontspanning reis, bied hierdie woonstel gerieflike verblyf.
Slaapplek
’n Bespreking by The Loft sluit in:
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Graeme Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 8
Ligging
- Colwyn-rylaan 35, Sheffield Beach, Dolfynkus, 4094, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Loft het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sheffield Beach Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colwyn-rylaan 35, Sheffield Beach, Dolfynkus, 4094, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom