Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Loft

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 7 Apr 2024 tot 30 Jun 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dirkie Uys-straat 7, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 R893 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

The Loft is 'n unieke selfsorgwoonstel in Bredasdorp en is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n wegbreek. Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie.

Dié oopplan-solderwoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank, en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is ook 'n ontbythoekie waar gaste hul maaltye kan geniet. Ander geriewe sluit 'n slim-TV, draagbare lugversorging, en gratis linne en -handdoeke, asook 'n haardroër en strykyster in. Die TV het Netflix en Prime, maar gaste moet hul eie intekenbesonderhede gebruik om DStv te kyk. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Hierdie woonstel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat in gemak wil ontspan.

Slaapplek

’n Bespreking by The Loft sluit in:

Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir The Loft
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Júan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Maande gelys 8

Ligging

  • Dirkie Uys-straat 7, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 050
R1 050 R893
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dirkie Uys-straat 7, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2904700bf91e73b36f9573c122bc777c478ec1d5b98ce9ecc9d4d12078e396534d8d1c537898f97e3edd6ac35b13ea39e0f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R893 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 7 Dirkie Uys Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.5335333 20.0409823
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem