The Loft
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lesley Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 maande
Opsomming van Resensie
Mariette J - Mei 2024
Algehele gradering
Veilige omgewing, gerieflik naby aan winkelsentrum en Monte Casino.
The Loft se terugvoer
Hallo Mariette, dankie vir jou resensie. Ek sal graag jou gedetailleerde terugvoer wil kry oor hoe ons ons diens, sekuriteit en netheid kan verbeter. Ons is ter plaatse en 24/7 vir jou beskikbaar d.m.v. die in-kamer-interkom wat aan ons ondersteuningstoonbank gekoppel is. Watter ekstra diens sou jy graag wou hê? Ons het twee wagte by die hek 24/7, toesluitbare kamer veiligheidshekke en volledige venster diefwering. Watter bykomende sekuriteit het jy gevoel is nodig? Die Loft het 'n toegewyde huishoudster, watter saak het jy gevoel sy moes beter skoongemaak het? Ons wil die beste bied en jou terugvoer sal baie nuttig wees om ons in staat te stel om die standaarde aan te bied wat ons wil verskaf.
Esme' M - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig
The Loft se terugvoer
Dankie vir die kommentaar. Ons is ook lief vir voëls en het twee voëlhokke in die tuin en ons het baie neskaste in die bome geplaas.
Daniel70 B - Des 2023
Algehele gradering
Our whole family loved the place. Will definitely be back.
The Loft se terugvoer
Hello,
Thank you for the positive feedback. It is much appreciated.
Warm regards,
Alan
Alta F - Des 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Het alles wat jy kan benodig.
The Loft se terugvoer
Hallo Alta, dankie vir die resensie. Ek hoop jy het 'n wonderlike nuwe jaar. Hartlike groete, Alan
Lesego M - Nov 2023
Algehele gradering
Outstanding hospitality.
The Loft se terugvoer
Hi, we are thrilled that you enjoyed your stay. Thank you for the comments, they are much appreciated.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glenluce-rylaan 6, Douglasdale, Sandton, 2191, Gauteng