The Loft
Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glenluce-rylaan 6, Douglasdale, Sandton, 2191, Gauteng
-
Vanaf
R1 400R1 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Loft is 'n selfsorgwoonstel in Douglasdale, Sandton en het slaapplek vir 6 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die hoofslaapkamer het 2 koningingrootte-beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en kan 2 kinders akkommodeer. Die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv, 'n stroomboks en Netflix.
Die tuin het 'n gemeenskaplike swembad, 2 voëlhokke, 'n lapa met eetplek en braaigeriewe. Daar is 2 aangewese onderdakparkeerplekke en 'n rugsteun-kragopwekker op die perseel wat ondersteuning tydens kragonderbrekings bied.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Blaaibord
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lesley Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Glenluce-rylaan 6, Douglasdale, Sandton, 2191, Gauteng
- Gaste dink The Loft het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sandton Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glenluce-rylaan 6, Douglasdale, Sandton, 2191, Gauteng