Beskrywing
Oopplan-eenheid met 'n koninggrootte-bed en suite-badkamer met 'n stort. Ruim leefarea en eetkamer, kombuisie met 'n mikrogolf, broodrooster, ketel en yskassie. Die eenheid het nie 'n stoof nie, so gaste kan nie hier kook nie, slegs ligte etes voorberei. Die eenheid is geskik vir oornagverblyf en sakereisigers.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg.
Belasting en Ekstras
Kinders van 0 tot 6 jaar bly gratis. Kinders tussen 2 en 6 betaal R120. Kinders van 7 tot 16 jaar betaal R200. Ontbyt is op versoek beskikbaar teen R100 per persoon.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
'n 50% deposito word benodig om bespreking te bevestig. In die geval van 'n kansellasie sal die volle bedrag terugbetaalbaar wees, indien dit 1 maand voor verblyfdatum geskied. Vir kansellasie binne 2 weke is 50% beskikbaar, en binne een week is 0% terugbetaalbaar.
Beskrywing
Eenslaapkamer-eenheid met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n ten volle toegeruste kombuis, leef- en eetkamer wat lei na 'n privaat patio. Daar is 'n slaapbank en 'n divan in die leefkamer wat ekstra gaste op versoek kan akkommodeer. Gaste kan pragtige see- en rivier-uitsigte vanuit die eenheid geniet.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg.
Belasting en Ekstras
Kinders van 0 tot 6 jaar bly gratis. Kinders tussen 2 en 6 betaal R120. Kinders van 7 tot 16 jaar betaal R200. Ontbyt is op versoek beskikbaar teen R100 per persoon.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
'n 50% deposito word benodig om bespreking te bevestig. In die geval van 'n kansellasie sal die volle bedrag terugbetaalbaar wees, indien dit 1 maand voor verblyfdatum geskied. Vir kansellasie binne 2 weke is 50% beskikbaar, en binne een week is 0% terugbetaalbaar.
Beskrywing
Eenslaapkamer-eenheid met see-, rivier- en marina-uitsigte. Dit beskik oor 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort, gerieflike leef- en eetkamer en 'n kombuisie. Die bank en die divan in die leefkamer kan addisionele gaste op versoek akkommodeer.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg.
Belasting en Ekstras
Kinders van 0 tot 6 jaar bly gratis. Kinders tussen 2 en 6 betaal R120. Kinders van 7 tot 16 jaar betaal R200. Ontbyt is op versoek beskikbaar teen R100 per persoon.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
'n 50% deposito word benodig om bespreking te bevestig. In die geval van 'n kansellasie sal die volle bedrag terugbetaalbaar wees, indien dit 1 maand voor verblyfdatum geskied. Vir kansellasie binne 2 weke is 50% beskikbaar, en binne een week is 0% terugbetaalbaar.
Beskrywing
Dié luukse selfsorgwoonstel het 'n pragtige uitsig oor die Royal Alfred Marina, Kowierivier, en die oseaan. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens of 1 koninggrootte-bed. Die leef- en eetkamer is oopplan en die kombuis is ten volle toegerus. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Pragtige see-uitsig van die balkon af. Daar is 2 enkelbeddens in die sitarea vir 'n ekstra gas, of 2 kinders.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg.
Belasting en Ekstras
Kinders van 0 tot 6 jaar bly gratis. Kinders tussen 2 en 6 betaal R120. Kinders van 7 tot 16 jaar betaal R200. Ontbyt is op versoek beskikbaar teen R100 per persoon.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
'n 50% deposito word benodig om bespreking te bevestig. In die geval van 'n kansellasie sal die volle bedrag terugbetaalbaar wees, indien dit 1 maand voor verblyfdatum geskied. Vir kansellasie binne 2 weke is 50% beskikbaar, en binne een week is 0% terugbetaalbaar.
Beskrywing
Dié luukse woonstel het 'n pragtige uitsig oor die Royal Alfred Marina, Kowierivier, en die oseaan. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens of 1 koninggrootte-bed. 2 Beddens in die woonkamer. Die leef- en eetkamer is oopplan en die kombuis is ten volle toegerus. En die badkamer is en suite. Pragtige see-uitsig van die balkon af.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg.
Belasting en Ekstras
Kinders van 0 tot 6 jaar bly gratis. Kinders tussen 2 en 6 betaal R120. Kinders van 7 tot 16 jaar betaal R200. Ontbyt is op versoek beskikbaar teen R100 per persoon.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
'n 50% deposito word benodig om bespreking te bevestig. In die geval van 'n kansellasie sal die volle bedrag terugbetaalbaar wees, indien dit 1 maand voor verblyfdatum geskied. Vir kansellasie binne 2 weke is 50% beskikbaar, en binne een week is 0% terugbetaalbaar.
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor gemaklike beddens, 'n badkamer, ten volle toegeruste kombuis en 'n kleiner kamer vir kinders. Die slaapkamer het 'n pragtig uitsig en is langsaan die swembad. Daar is 'n enkelbed in die sitarea vir nog 'n gas.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg.
Belasting en Ekstras
Kinders van 0 tot 6 jaar bly gratis. Kinders tussen 2 en 6 betaal R120. Kinders van 7 tot 16 jaar betaal R200. Ontbyt is op versoek beskikbaar teen R100 per persoon.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
'n 50% deposito word benodig om bespreking te bevestig. In die geval van 'n kansellasie sal die volle bedrag terugbetaalbaar wees, indien dit 1 maand voor verblyfdatum geskied. Vir kansellasie binne 2 weke is 50% beskikbaar, en binne een week is 0% terugbetaalbaar.
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Park-weg 24, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom