LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Love Bubble | LekkeSlaap
+57

The Love Bubble

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Big River Bend Plaas, Plaas 268 Zoupans Klipheuvel, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

As jy graag in ’n borrelbad op ’n houtdek wil lê tydens sonsondergang met ’n glas wyn of sjampanje saam met jou geliefde, dan is die romantiese Love Bubble ideaal vir jou.

Dié romantiese solder het karakter en is op ’n plaas 15 km buite Lutzville in Namakwaland geleë. Skaars voëlspesies kan by die pragtige Olifantsrivier gesien word en dis ’n heerlike plek vir visvang.

The Love Bubble is rustiek, maar het ook ’n klassieke Franse bekoorlikheid. Daar is soliede houtmeubels in die slaapkamer, granietoppervlaktes in die kombuis, kandelare, Queen Anne-meubels, 100% luukse, wit katoenbeddegoed en pragtige uitsigte vanuit elke hoek, behalwe die badkamer. Daar is ’n binnebraai/kaggel, ’n buitebraai op die dek asook ’n spabad. Die eenheid het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens wat geskik is vir kinders. Daar is ook 'n binnebraai, asook 'n braai op die dek en 'n spabad. Ons voorsien luukse japonne vir ons gaste, warmwaterbottels en 'n elektriese kombers. Ons het ook lanseergeriewe vir bote, so bring gaste kan hulle boot saambring.

The Love Bubble is ideaal vir ’n naweekwegbreek om jou batterye te herlaai, of vir ’n rustige, spesiale tydjie saam met jou geliefde. Geniet ’n heerlike wandel op die plaas of ’n sjampanje-ontbyt op die oewer van die rivier.

Slaapplek

’n Bespreking by The Love Bubble sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir The Love Bubble
Netheid
4.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Big River Bend Plaas, Plaas 268 Zoupans Klipheuvel, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Love Bubble het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Big River Bend Plaas, Plaas 268 Zoupans Klipheuvel, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc558cadec685f70841446274a9536083366ff878fd49e77ed7e5c58480707832a8741a3c9ceb98e6a724377a0c6fca0fe5c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 Big River Bend Farm Farm 268 Zoupans Klipheuvel 8165 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -31.613287266143 18.206373013212
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!