The Maegan Cherie B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Maegan Cherie B&B sal jou so tuis soos by jou huis laat voel en bied ouwêreldse sjarme en moderne geriewe. Dit is in die hartjie van Port Elizabeth se vermaaklikheidskern geleë.

Ons het 5 en suite-slaapkamers, elkeen met 'n privaat ingang en onafhanklike alarmstelsel, LCD televisie, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en koordlose internet. Daar is ook meer as genoeg parkeerplek op die perseel met volledige sekuriteit.

Ontbyt kan binnenshuis of in die buitelug bedien word en ons het ook kroeg- en konferensiegeriewe.

Ons is gerieflik geleë, net 3 minute vanaf die Port Elizabeth Lughawe, die N2-snelweg en 5 minute van strande, die casino, 6 gholfbane en goot inkopiesenturms af. The Maegan Cherie B&B is binne loopafstand van Victoria Park asook verskeie restaurante en kroeë.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Maegan Cherie B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za