Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Manderson Hotel & Conference Centre

Hotel
Standaardkamers
Vanaf
Vanaf R1 298
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die kamers het of 'n dubbelbed wat ook as 2 aparte beddens opgemaak kan word. Daar is 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, satelliet-TV, 'n elektriese kombers en paneelverwarmer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Ontbyt.

Huisreëls

Die kindertarief hang af van die kind se ouderdom.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe-kamers
Vanaf
Vanaf R1 398
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die kamers het en suite-badkamers met 'n aparte bad en stort. Daar is ook satelliet-TV, tee- en koffiemaakgeriewe, direkte-lyn telefone en 'n privaat ingang. Die kamers het elk of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt.

Huisreëls

Die kindertarief hang af van die kind se ouderdom.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Junior-suites
Vanaf
Vanaf R1 555
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie suites het plek vir 3 tot 4 mense. Die suites is ruim en het hul eie, privaat ingange, sitarea buite en hulle is in 'n tuin geleë. Die eenhede het of 'n ekstra bed of 'n slaapbank wat dit geskik maak vir ouers wat met jong kinders reis. Die en suite-badkamer beskik oor 'n aparte bad en stort. Die kamer is ingerig met 'n direkte-lyn telefoon, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV, elektriese komberse en 'n paneelverwarmer.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt.

Huisreëls

Die kindertarief hang af van die kind se ouderdom.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuin-suites
Vanaf
Vanaf R2 875
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Hotelkamer
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die tuin-suites is selfsorg-eenhede in die pragtige Manderson-tuin. Elk van die tuin-suites het of lugversorging of ondervloerse verhitting. Twee van die suites het elk 1 slaapkamer en die derde suite het 2 slaapkamers. Elkeen van die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad en stort. Die tuin-suites het 'n sitkamer, kombuisie en privaat patio. Die kamer is ingerig met 'n direkte-lyn telefoon, tee- en koffiemaakgeriewe, TV en elektriese komberse.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt.

Huisreëls

Die kindertarief hang af van die kind se ouderdom.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 298
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 90 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabethstraat, Stutterheim, 4930, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2ZmMxMWU0LTgyODAtNGEyZS1hMDVkLTEyNjgwMDU2YzVlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 298 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Elizabeth Street Stutterheim 4930 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.54731963024 27.380375862122
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem