Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Manor Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 53 Impalaweg, Kliprivier, Johannesburg, 2058, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

The Manor Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf in die suide van Johannesburg op die grens van die Kliprivier Natuurreservaat. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat oornagverblyf soek.

Verblyf word in 3 gastekamers met slaappplek vir 2 volwassenes en 1 kind of slegs 2 volwassenes gebied. Elke gastekamer het 'n koningingrootte-bed en 'n kinderbed of slegs 'n koningingrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort.

Daar is TV's en tee- en koffiemaakgeriewe in al die kamers. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n etenstafel waar hulle die komplimentêre ontbyt kan geniet. Die gastehuis lei na 'n groot tuin met 'n klimraam en 'n braai-area. Daar is ook 'n eerlikheidskroeg in die gastehuis.

Springbokke, blesbokke, takbokke en ganse wei vrylik op die perseel en daar is ook 2 koivisdamme.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Plot 53 Impalaweg, Kliprivier, Johannesburg, 2058, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 53 Impalaweg, Kliprivier, Johannesburg, 2058, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68051eec474f1094a06e82a083464d4b2d5ae198eb0c810be283d45120fc4f6c06f714dff6096137685336e3f6daec673943?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) Plot 53 Impala Road Klipriver 2058 Gauteng 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -26.299812 28.020388
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem