The Manor House
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ingwenya-laan 341, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Manor House is 'n bekoorlike gastehuis wat gehalteverblyf in Dullstroom, 'n gewilde kunsvlieghengelbestemming, bied. Dit is naby plaaslike restaurante, winkels en besienswaardighede wat dit ideaal maak vir vakansie- of sakereisigers.
Gaste kan tussen 2 smaakvol gemeubileerde suites wat albei op die eerste verdieping geleë is, kies. Die suites het óf 'n koninggrootte- óf 'n koningingrootte-bed en elkeen het 'n en suite-badkamer met bad- of stortgeriewe. Die suites het ook 'n klerekas, 'n TV, 'n gemaklike stoel, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die verblyf bied gerieflike gemeenskaplike ruimtes waar gaste kan ontspan en waar kinders kan speel. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Grant Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 74
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Ingwenya-laan 341, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ingwenya-laan 341, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom